This By-law was repealed on 2022-04-08 by Integrated Waste Management By-law, 2022.
Verordening Insake Vullisverwydering
Related documents
- Is repealed by Integrated Waste Management By-law, 2022
Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Verordening Insake Vullisverwydering
- Published in Western Cape Provincial Gazette 6303 on 3 Oktober 2005
- Inwerking getree op 3 Oktober 2005
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 3 Oktober 2005 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 7 Maart 2025.]
- [Herroep deur Integrated Waste Management By-law, 2022 op8 April 2022]
1. Woordbepaling
Tensy onbestaanbaar met die sinsverband, beteken:—"afval" enige materiaal of stof wat nie as vullis of gevaarlike afval beskou kan word nie en sluit dit in sulke materiale soos motoronderdele, onderdele, klippe, rotse, sand, boumateriaal, bouersrommel of ander materiale wat in die oprigting van geboue gebruik word, olies, smeermiddels, vloeistowwe en soortgelyke stowwe;"besigheidsperseel" beteken enige perseel wat vir ’n ander doel as enkelwoon, landbougrond of onbepaald soneer is ingevolge ’n soneringskema, maar sluit dit in enkelwoonpersele waar besigheidsaktiwiteite toegelaat word ingevolge ’n goedkeuring wat deur die Raad toegestaan is;"eienaar" ook die huurder, okkupeerder, inwoner, die persoon in beheer van enige perseel, of enige persoon wat ’n voordeel verkry uit die perseel of daartoe geregtig is;"gevaarlike afval" mediese afval en enige vullis, afval, materiaal of stof wat gevaarlik of nadelig vir die omgewing, persone of ander lewende organismes mag wees of besoedeling kan veroorsaak of wat, na die mening van die ingenieur, gevaarlike afval uitmaak;"ingenieur" die werknemer van die munisipaliteit wat in beheer is van vaste afvalbestuur;"landbougrond" persele wat as sulks ingevolge die bepalings van ’n soneringskema soneer is en sluit dit in persele waaraan ’n onbepaalde sonering gekoppel is;"munisipaliteit" die Munisipaliteit van Kaap Agulhas;"Raad" die munisipale raad van die munisipaliteit;"Stelselswet" die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000);"Tariefbeleidverordening" die Tariefbeleidverordening wat deur die Raad aanvaar is en in die Provinsiale Koerant;"vullis" enige vrugte- of groenteskille, vrugte- of groenteafval, algemene huishoudelike afval sowel as plantaardige tuinvullis wat van so ’n grootte is dat dit in ’n vullissak of vullisdrom geplaas kan word, of enige ander materiaal wat na die mening van die ingenieur vullis is;"vullisverwyderingstelsel" ’n stelsel waarvolgens vullis, afval of gevaarlike afval verwyder word deur die Raad, ’n munisipale entiteit, ’n private kontrakteur met die Raad of ’n gemeenskapsgebaseerde diensverskaffer.2. Toepassing
3. Vullis- en afvalverwyderingsdienste wat deur die Raad gelewer word
4. Behoud van bestaande vullisverwyderingstelsels
Op die datum waaarop hierdie verordening in werking tree:—5. Wysiging van bestaande vullisverwyderingstelsels
6. Magte van die Raad insake vullis- en afvalverwydering
Die Raad kan:—7. Wegdoening met vullis en afval
Niemand mag op enige manier met vullis of afval wegdoen nie tensy dit:—8. Wegdoening met vullis, afval en gevaarlike afval
Niemand mag:—9. Stoor van vullis, afval en gevaarlike afval
10. Vervoer van vullis, afval en gevaarlike afval
11. Toegang tot stortingsterreine, aflaaiterreine en ander fasiliteite
12. Verwydering van vullis
13. Storting en rommelstrooiing verbode
14. Tariewe
15. Oorgangsmaatreëls
’n Persoon wat kan bewys dat ’n goedkeuring toegestaan is ingevolge ’n verordening wat in Bylae 2 gelys word, kan voortgaan om daarvolgens op te tree, met dien verstande dat:—16. Strafbepaling
’n Persoon wat die bepalings van hierdie verordening oortree of nalaat om aan ’n voorwaarde of ’n kennisgewing wat regtens ingevolge hierdie verordening gestel of uitgereik is, te voldoen, is skuldig aan ’n misdryf en by skuldigbevinding strafbaar met ’n boete.History of this document
08 April 2022
Repealed by
Integrated Waste Management By-law, 2022