Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Verordening insake Huiswinkels
- Published in Western Cape Provincial Gazette 7075 on 14 Desember 2012
- Inwerking getree op 14 Desember 2012
- [Hierdie weergawe van die relevante dokument vind toepassing vanaf 14 Desember 2012 en is insluitend van enige verdere wysigings gepubliseer tot en met 7 Maart 2025.]
1. Woordbepaling
In hierdie verordening, tensy teenstrydig met die sinsverband, beteken:"gemagtigde beampte" ’n werknermer van die Raad wat deur die munisipale bestuurder aangestel is om die magte van ’n gemagtigde beampte ingevolge die bepalings van hierdie verordening uit te oefen;"goedkeuringstydperk" ’n maksimum van vyf jaar ingevolge die Ordonnansie van Grondgebruikbeplanning, no. 15 van 1985, waarna daar weer aansoek gedoen moet word vir verlenging."huiswinkel" die aanwending van ’n kleinhandel onderneming vanaf ’n woonhuis of buitegebou vir die gerief van die onmiddellike gemeenskap deur die eienaar van die woonhuis, wat die woonhuis moet bewoon; met dien verstande dat die oorhoofse gebruik van die struktuur residensieël sal bly;"kategorie een" ’n Huiswinkel met winsbejag, binne bestaande strukture, waar formele advertering plaasvind, voorraad aangekoop en afgelewer word, besigheidsure gehandhaaf word en die oorheersende gebruik van die perseel residensieël is, met die huiswinkel sekondêr;"Kategorie twee" ’n Huiswinkel waar die oorheersende gebruik van die perseel vir winkeldoeleindes gebruik word; voorraad in grootmaat op die perseel gestoor word en die winkeleienaars oornag in die winkel;"munisipale bestuurder" ’n persoon wat deur die raad ingevolge die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998 (Wet 117 van 1998) aangestel is;"munisipaliteit" die Munisipaliteit van Kaap Agulhas;"nasionale bouregulasies" beteken die Nasionale Bouregulasies wat ingevolge die Wet op Nasionale Bouregulasies en Boustandaarde, Wet No. 103 van 1977, afgekondig is;"openbare oorlas" enige handeling, versuim of toestand wat aanstootlik is, wat nadelig of gevaarlik is vir die gesondheid, wat die gewone gemak, gerief, rus of stilte van die publiek wesenlik belemmer of wat die veiligheid van die publiek nadelig raak;"Raad" die munisipale raad van die Munisipaliteit;"Soneringskema" soneringskema afgekondig in terme van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, no. 15 van 1985;"Soneringskema regulasies" Artikel 7 en Artikel 8 Skema regulasies ingevolge die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, no. 15 van 1985.2. Toepassing van hierdie verordening
3. Klassifisering van huiswinkels
4. Aansoeke vir huiswinkels
5. Vereistes vir ’n huiswinkel
6. Beperkings
7. Nie-aanspreeklikheid van die munisipaliteit
Die munisipaliteit is nie aanspreeklik vir enige regstreekse of gevolglike verlies of skade wat die eienaar van die huiswinkel perseel mag ly of opdoen as gevolg van of voortspruitend uit die goedkeuring van die huiswinkel nie.8. Voldoeningskennisgewings
9. Toepassing
10. Oorgangsmaatreëls
’n Persoon wat kan bewys dat die Raad ten tye van die inwerkingstelling van hierdie verordening reeds goedkeuring toegestaan het om ’n huiswinkel te bedryf, mag voortgaan om op te tree in ooreenstemming met die goedkeuring ingevolge sodanige verordening, op voorwaarde dat:11. Delegasie
Die munisipale bestuurder mag enige bevoegdheid of plig wat ingevolge die bepalings van hierdie verordening aan die munisipale bestuurder toegeken is, skriftelik aan ’n amptenaar van die munisipaliteit delegeer.12. Strafbepaling
13. Kort titel en inwerkingtrede
Hierdie verordening word die Kaap Agulhas Munisipaliteit Verordening insake Huiswinkels genoem en tree in werking op die datum van die publikasie daarvan in die Provinsiale Koerant.14. Bylae A

A. Aansoek besonderhede
B.
Erfnommer: | |
Straatadres: | |
Dorp: |
Ja | |
Nee |
Naam en Van: | |
ID Nommer: | |
Posadres: | |
Telefoonnommer: |
Slaapkamer | ||
Sitkamer | ||
Garage | ||
Buitekamer | ||
Enige ander | Spesifiseer: |
1. | 6. |
2. | 7. |
3. | 8. |
4. | 9. |
5. | 10. |
B. Verklaring
Ek, die ondergetekende sertifiseer hiermee dat die volgende dokumentasie aangeheg is: