This is the version of this By-law as it was from 9 October 2015 to 29 October 2015. Read the latest available version.
Drank Handelsure Verordening
Related documents
- Is amended by Liquor Trading Hours By-law: Amendment
- Is amended by Liquor Trading Hours By-law: Amendment
- Is amended by Liquor Trading Hours By-law: Amendment
Cape Agulhas
South Africa
South Africa
Drank Handelsure Verordening
- Published in Western Cape Provincial Gazette 7075 on 14 Desember 2012
- Inwerking getree op 14 Desember 2012
- [Die is die weergawe van hierdie dokument soos dit was vanaf 9 Oktober 2015 tot 29 Oktober 2015.]
- [Gewysig deur Liquor Trading Hours By-law: Amendment op 9 Oktober 2015]
Aanhef
Nademaal artikel 156(1) van die Grondwet voorsiening maak dat munisipaliteite uitvoerende gesag het met betrekking tot, en die reg het om die volgende regeringsfunksie te administreer: Beheer van onderneming wat drank aan die publiek verkoop;Nademaal artikel 156(1) van die Grondwet munisipaliteite die bevoegdheid verleen om verordeninge te maak en administreer ten einde effektiewe administrasie uit te oefen rakende die aangeleenthede wat hul die reg het om te administreer;Nademaal die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap oor die wetgewende bevoegdheid beskik ten opsigte van drank lisensies;En Nademaal die Wes Kaapse Drank Wet, 2007 erken dat ’n munisipaliteit drank handelsure mag bepaal deur middel van ’n verordeningWORD AS VOLG deur Kaap Agulhas Munisipaliteit gepromulgeer:1. Woordbepaling
Dat die woordomskrywings in hierdie verordening, tensy anders aangedui as volg sal wees:"Wet" beteken die Wes Kaapse Drankwet, 2008 (Wet No 4 van 2008);"gelisensieërde perseel" beteken die perseel waarop drank verkoop, verbruik of gestoor mag word in terme van ’n lisensie toegeken in terme van die Wet;"gelisensieërde besigheid" beteken die besigheid wat bedryf mag word op die gelisensieërde perseel soos gemagtig deur die Drankraad;"Lisensiehouer" beteken die persson aan wie ’n drank lisensie uitgereik is in terme van die Wet;"Drank Owerheid" beteken die Wes Kaapse Drank Owerheid ingestel in terme van artikel 2(1) van die Wet;"handelsdae" beteken die dae waarop drank verkoop mag word tydens handelsure;"handelsure" beteken die ure waaarop drank verkoop mag word op handelsdae;"munisipaliteit" beteken Kaap Agulhas Munisipaliteit.2. Toepassing van verordening
Hierdie verordening is van toepassing op gelisensieërde besighede wat drank verkoop vir verbruik:3. Handelsure
4. Afwyking van handelsure
Die Raad mag, in belang van die gemeenskap en op versoek van ’n lisensiehouer van ’n perseel waarop drank verkoop mag word vir verbruik op die gelisensieërde perseel, goedkeuring verleen dat die lisensiehouer drank mag verkoop tussen die tye, anders as die omskryf in artikel 4, maar wat nie buite:5. Strafbepaling
Onderworpe aan artikel 6 is ’n lisensiehouer wat drank verkoop, voorsien of die verbruik daarvan toelaat op ’n gelisensieërde perseel op ’n tyd wanneer die verkope van drank nie deur die lisensie toegelaat word nie, skuldig aan ’n misdryf en kan by skuldigbevinding ’n boete of tronkstraf, of beide opgelê word.6. Oorbruggingsmaatreëls
Die handelsure van enige lisensie vir ’n perseel waarop drank verkoop mag word vir verbruik op of van die gelisensieërde perseel, wat voor die inwerkingtreding van hierdie verordening vasgestel is, sal van toepassing wees totdat die lisensie soos omvat in artikel 62(2) van die Wet, verval.7. Kort titel en inwerkingtreding
Hierdie verordening word die Kaap Agulhas Munisipaliteit Verordening insake drank handelsure genoem en tree in werking op die datum van publikasie daarvan in die Provinsiale Koerant.History of this document
11 January 2019
28 October 2016
30 October 2015
09 October 2015 this version
Amended by
Liquor Trading Hours By-law: Amendment